Cinnamon Network South Africa is baie afhanklik van mense soos u om saam met ons te werk om hierdie baanbreker werk te doen. Of u nou ‘n bietjie/min of baie kan gee, u donasie maak regtig ‘n verskil en ons sien uit daarna om u te bedank.

Elektroniese Bankoordrag

Rekeningnaam:
 Cinnamon Network (SA)
Bank: Investec Bank Limited
Takkode: 580105
Rekeningnommer: 10012240060

Gee Per Tjek

Maak tjeks asseblief betaalbaar aan Cinnamon Network (SA) en stuur dit aan:

11 Holden Avenue
Windermere
Durban
4000
South Africa