Cinnamon Network South Africa is nie iets wat aan mense gedoen word nie, dit is iets wat ons saam doen, daarom nooi ons u uit om saam met ons betrokke te wees.

U wil dalk hê data u kerk meer betrokke moet wees by gemeenskapstransformasie. Muskie het u ‘n kerklike gemeenskapsprojek wat u dink herhaal kan word om ander kerke te help om die wiel weer te ontwerp. Miskien wil u sien dat kerke bid en saamwerk in gemeenskap- en stadstransformasie. Miskien wil u die manier waarop die kerk in die samelewing uitgebeeld word, verander.
Indien wel, wil ons graag saam met u werk soos ons vra, “wat doen God en hoe kan ons saamwerk?”

Kontak